Hier is die Klipwerf Orkes-albumwenners

Klipwerf Orkes. (Foto: verskaf)

Vyf gelukkige Maroela Media-lesers het elkeen ’n eksemplaar van Klipwerf Orkes se splinternuwe album, Hantam laat my los, losgeslaan.

Baie geluk aan Suzette van der Walt, Doortjie van der Merwe, Eddie Jordan, Louisa van Straaten en Ewert Harding.

Dié vyf wenners kry nou die geleentheid om heerlik saam met hul gunsteling-boereorkes te skoffel.

Hou Maroela Media dop vir nog opwindende kompetisies en skryf in!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Miena ·

Bestaan hulle nog??? Ek is al hoe oud en die klomp slaan nog die snaar.

Trotse Boervrou ·

Ja hulle bestaan beslis nog en reis die land vol. Uistekende orkes, soos al die jare nog. Hul kan ook bespreek word vir enige geleentheid. Pragtige klomp hartlike mense met lekker musiek!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.