Hier is ‘n mens- Gé Korsten

Die musiekrolprent Lokval in Venisië, waarin Gé Korsten die manlike hoofrol vertolk het, is eerskomende Donderdagaand om 20h00 op kykNet en Kie te sien. Hier is een van die treffers vanaf hierdie rolprent, naamlik Hier is ‘n mens.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.