Luister: Pieter Koen gesels oor sy album ‘Wat die hart van vol is’


Pieter-Koen

Pieter Koen. Foto: argief

Pieter Koen se album Wat die hart van vol is is vanjaar vir ʼn Sama-toekenning benoem.

Maroela Media het met Pieter oor dié album gesels en hy vertel ook hoe hy uitgevang is deur die Suid-Afrikaanse grapjas, Leon Schuster.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.