Podcast: Play in new window
In ons Fairytale is Sharoney se debuutalbum, maar sy het reeds twee Ghoema-nominasies daarvoor ontvang. Sy het in die ateljee kom kuier en gesels oor die album, wat die Ghoema-benoemings vir haar beteken en wat volgende vir haar voorlê.