Die gewilde Afrikaanse sangeres Leah beklee vandeesweek die gesogte nr. 1-posisie op die Maroela Media Top 20.
- Leah – “Jou liefde”
- Riana Nel – “Jy sal weet”
- Francois van Coke – “Dit raak beter”
- Joe Black – “Skepe”
- Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
- Joe Niemand – “Honderdduisend hektaar”
- Stella – “Nuwe more”
- Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk”
- Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
- Len Muller – “Ek glo”
- Cordelia – “Hartjie van die Klein-Karoo”
- Kaleidoskoop – “Wegbreek”
- Die Heuwels Fantasties – “LED Liefde”
- Wolwe-Dans – “Op wie jy kan vertrou”
- Martin Bester – “Sterre”
- Riaan Grobler & Rinél Day – “Ons is liefde”
- Appel – “Lei my na die water”
- Radio Kalahari Orkes – “Bobbejaansvlei-seties”
- Steffie le Roux – “Towerson”
- Daniel Eeuwrick – “Oulap se pad”