Die volgende sangers het almal nuwe liedjies bekendgestel wat binnekort op radiostasies se speellyste te hoor sal wees:
- “Mona Lisa”- Joe Foster
- “Hambamba”- Juanita du Plessis
- “Verlief op ‘n dief”- Gerhard Steyn
- “Êrens in die middel van nêrens”- Elvis Blue
- “Vir my is daar net jy” – Juandré Marais
https://youtu.be/jGDwsbK6W44