Hier is Daantjie Dinamiet se witwarm opsommings van die beste nuwe Afrikaanse vrystellings.
- “Dankie lief (100 maal)” – Etienne Steyn
- “Hier’s my hart” – Jeanine
- “Sal ons ooit weer kan slaap?” – Jay en Steve Hofmeyr
- “Mag hy” – Andriëtte
- “Vir die een wat geval het” – Len Muller en Joshua Na Die Reën
Kyk die musiekvideo vir Len Muller en Joshua Na Die Reën en liedjie “Vir die een wat geval het”.