Verhaal van glorie- Dewald Gouws

Dewald Gouws is een van die vier lede van die Christelike supergroep Manne wat glo. Hier is die titelsnit van sy debuutalbum, Verhaal van glorie, wat verlede jaar vrygestel is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae