
Foto: Facebook/Nadia Beukes
Die aktrise en Boer soek ʼn vrou-aanbieder, Nadia Beukes, het by Maroela Media kom kuier om te gesels oor Nuwejaarsvoornemens. Dié dinamiese aktrise meen ’n mens moet doelwitte hê om jou drome te kan bereik.
Kyk gerus die video om te sien wat Nadia se voorneme vir volgende jaar is.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Super vrou!