Alexius van der Westhuizen (46) het talle foto’s van weerlig tydens die somerstorms in Johannesburg geneem en ʼn ongelooflike samestelling daarvan gemaak.
Hy het telkens tydens drie uur lange sessies foto’s geneem van die weerlig en dan die beste skote oor mekaar geplaas om hierdie skouspelagtige kunswerke te skep, berig die Huffington Post.
Lees meer: Huffington Post
Baie geluk met hierdie pragtige fotos van die weerlig. Alexius moes darem seker Job se geduld gehad het om dit te kon neem. Doen so voort!
Hy dink seker dit is die mooiste hond wat hy nog ooit gesien het. Baie goeie video!