Video: Arrogantste kat ooit

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn kat wat die geleentheid aangegryp het om beroemd te raak op die internet, is binne ʼn week reeds byna 6 miljoen keer gekyk.

Die kat se eienaar is besig met ʼn indrukwekkende kopstand voordat hy homself kom tuismaak voor die kamera.

https://youtu.be/EdKc-61n6f4

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Michiel ·

Dink eerder eienares is arrogant – mense wat hulself tog so graag afneem… En gelukkig het kattekind meeste van die tyd (jammer dis nie AL die tyd) die opgepompte bates verskuil. Jip, net opgepomptes kan so koeëlrond en onbeweeglik in posisie bly maak nie saak wat jy doen…. jiggg

Amanda Wait ·

Michiel, kyk nou net waar jou oë gedwaal het. Haar kopstand was indrukwekkend, want ek kan dit nie doen nie. Hou op moan. Goeiste maar mense kan ook oor alles kla. Jy’s dalk net jaloers. ^_^
Kattekind is definitief die ster in die video. Ek ♥ katte!

Naas Vermaak ·

Ja, Michiel…tyd dat jy ook vir jou so ‘n sport-bra’tjie aanskaf…jou “laste” swaai seker lekker rond en hulle is nog nie eers opgepomp nie. Nee wat jy’s net een van daai vele klagatte oor als en andere…video is awesome en so ook al die sterre(pun intended) daarin :)

Peet Schabort ·

Ek sien agter op die rusbank lê ‘n groot bal. Sal nogal graag daarmee wou speel . . .

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.