
Skermskoot uit die video
Dis gewoonlik ʼn groot frustrasie indien mens enige verlengingskoord of elektriese kabel wil bêre, om dit volgende keer weer te ontkoek.
DaveHax wys in hierdie video presies hoe om jou kabels op ʼn eenvoudige manier te “knoop” om seker te maak dat dit nie koek nie.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Nee wat, Dit neem hopeloos te lank om te “chain” en te “un-chain”.
Ek’s ‘n musikant en moet baie kabels elke keer uithaal en agterna weer bere.
My metode is vyf keer vinniger en daar’s nooit, maar nooit, ‘n gekoek nie!
EN, dit lyk netjieser as die ketting!
Ondervinding is die beste leermeester!