ʼn Video van ʼn olifantkalfie wat ʼn groep swaeltjies probeer wegjaag, is dalk een van die oulikste video’s wat jy vandag sal sien.
Die video is op die H3 naby Berg en Dal in die Kruger-wildtuin geneem en die gebruiker Kruger Sightings het dit op YouTube gelaai.
Alte oulik! Kan nou my dag met ‘n glimlag voortsit, dankie Maroela!
Ag jinne, dis nou te cute. Lyk of die swaeltjies hom lekker terg.