Geniet dié video waar ʼn aanbieder van ʼn televisieprogram spookasem binne drie sekondes verorber.
Die vrou is ʼn aanbieder van die Chinese program “Ek is die wenner” en sy en haar mede-aanbieder wou kyk wie die vinnigste spookasem kon verorber.
Sy haal dadelik die spookasem van die stokkie af en druk die hele stuk spookasem in haar mond.
Sy kry beslis volpunte vir kreatiwiteit en vindingrykheid!
Die video is op verskeie sosialemedianetwerke en webwerwe gedeel en miljoene persone het reeds daarna gekyk.
https://youtu.be/rm_5tTJ9WkY
Whahaha lekker gegiggel. Sy lyk soos n stoutkind
Wel, daar is meer as een manier om …….. spookasem te eet!!!!!!!!!!!!!!!