Alles vir Donderdag 11 Augustus 2011

Pastapot

Ek het hierdie resep jaar na jaar gebruik toe ek kos-ma was vir die eerstejaarskamp op die PUK en elke jaar was dit ‘n treffer. Die hele gereg is binne 45 minute kant en klaar en is oorgenoeg vir 4 tot 6 mense.