Louis du Plessis ontleed die verspeiding van Afrikaanssprekers van dorp tot dorp, tussen etniese groepe, en tussen provinsies in Suid-Afrika.
Lees meerAlles deur die skrywer Louis du Plessis
Watter volke regeer hulleself?
Haas geen week gaan verby sonder nuus oor vurige groepe wat hulle teen oorheersing verset en vir groter selfbeskikking beywer nie. Ons kyk vlugtig na ‘n paar kenmerke van die verskynsel bekend as “nasionalisme” en loer na ‘n paar maniere waarop volke selfbeskikking in die verre en korte verlede verwerf het.
wat het van die afrikaners geword?
“Talle bydraes tot die Groot Debat lig inderwaarheid welspekend uiteenlopende probleme van Afrikaners toe, maar pleks daarvan om grondliggende redes te ondersoek, word nie-Afrikaners dikwels daarvoor verantwoordelik gehou. So ‘n slawementaliteit, tipies van Afrika, pas egter nie by ons nie…
Hoekom gebruik hulle nie verkykers nie?
Louis du Plessis neem deel aan die gesprekreeks: “Die Nuwe Suid-Afrika se verlede en toekoms”.
Wie het die trein in 1990 sien aankom?
Louis du Plessis se bydrae tot die gesprekreeks op Die Groot Debat: “1990 – 2012: Die Nuwe Suid-Afrika se verlede en toekoms in oënskou”.
Is nuwejaarsvoornemens die moeite werd?
Elke Januarie hoor ons van nuwejaarsvoornemens. Nie net ons nabye familie en vriende verwys na hulle planne nie, maar selfs in Beeld en op RSG vertel deelnemers wat hulle vir die volgende twaalf maande beoog. Dit maak die vraag aktueel: “Is nuwejaarsvoornemens die moeite werd?”
Kan ons begrip hê vir vriend én vyand?
Kernvrae waarmee sommige van die eerste historici, soos Herodotus of Thusidides, reeds geworstel het, is dít: Wil ons na ‘n konflik (soos die grensoorlog) kyk uit één observasiepos of uit so véél as moontlik verskillende observasieposte, swart én wit?
Waar lê my voorouers se voetspore?
Ek wens gereeld die familiefoto’s teen my muur word skielik lewendig. Ek wens hulle is 25 jaar oud en klop aan my voordeur. En ek wens ek kan met almal praat. Trouens ek wens ek kan elkeen se lewensloop dophou – van die wieg tot by die graf.
Waar kom ons almal vandaan?
Al soek mens deesdae op talle antropologiese wêreldkaarte verniet na sommige bekende Suid-Afrikaanse stede, is daar altyd beeldryke Afrikaanse name, soos Haasgat, Kromdraai, Swartkrans en Sterkfontein. Hoekom is wetenskaplike oë op hierdie plekke vasgenael? Die rede is: Die voorouers van alle mense het miljoene jare gelede die son hier sien opkom – noord van Krugersdorp, in die wêrelderfenisterrein bekend as die Wieg van die Mens.
Watter strome sleur ons Suid-Afrikaners mee?
Dis 31 Mei 1966. Meer as 700 000 deelnemers het by die Voortrekkermonument saamgetrek vir die grootste Republiekfeesparade ooit. Wit, bruin en swart glimlag. Hulle deel…
Wil ons die oerwoud veroordeel of verstaan?
Dat Hennie met sy snor en sy AWB-verlede, en James met sy perdestert en sy ANC-familie, nog hoegenaamd bereid is om sáám onder die twee…
Waarheen kronkel die stemtou in SA?
Hoekom beweeg ons nie? Ek staan Woensdagoggend, 18 Mei 2011, reeds net na sewe in die stemtou by die Laerskool Fairways, in Corletterylaan, ‘n klipgooi…