Die vervoervakbond Satawu sê sowat 400 busbestuurders wat pendelaars na die Gautrein vervoer kan staak indien ʼn salarisgeskil nie opgelos word nie.
Lees meerAlles vir Maandag 8 Augustus 2011
Boere mag nie inspeksies op plase weier nie
Die departement van arbeid sê bewerings dat inspeksies op plase vooraf met boere gereël moet word, is onwaar.
That same old place
Anja “That same old place” is waar ons elkeen onsself so dikwels bevind vasgevang in die dolle gejaag van elke dag. Met inspirerende lirieke uit…
Na die land
Hennie Swanepoel Hennie Swanepoel is lief vir die Here en vir mense. Dit is sy passie dat mense ‘n dieper belewenis van God sal hê….
100% vir Jesus
Willie & die Wenspan Een ding is verseker, sodra Willie & die Wenspan se nuwe CD begin speel, begin jou voete te jeuk, jou hande…
Motorfietsryer dood, verkeersbeampte beseer na motoris glo jaag
ʼn Motorfietsryer is dood en ʼn verkeersbeampte ernstig beseer nadat ʼn bakkie hulle raakgery het in Potchefstroom in Noordwes.
Afrika is plek van onbetaalbare opvoeding
Nag-ure bestaan nie uit minute nie. Hulle bestaan uit slierte tyd en geluid. Snags word afstand nie in meter of kilometer gemeet nie. Snags is…
Kaapse sopraan wen ATKV Klassiekesangkompetisie
Tydens ‘n glansgeleentheid in Port Elizabeth op Saterdagaand, 6 Augustus is Vanessa Tait-Jones(32) aangewys as die algehele wenner van die splinternuwe nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto.
Gesogte ATKV-Woordveertjies vir presteerders
Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 9 September by Nooitgedacht net buite Stellenbosch aangebied…
Ondersoek na polisiebeampte glo selfmoord pleeg
Die polisie in die Wes-Kaap het ‘n ondersoek van stapel gestuur rakende die dood van ‘n polisiebeampte van die Paarl wat glo selfmoord gepleeg het.
Bejaarde egpaar se moordenaars steeds soek
Die polisie aan die Oos-Rand sê daar is nog geen verdere besonderhede bekend rakende die moord op Percy Whitmore (70) en sy vrou Noellene (65) nie.
Bokprobleme, kleurbeheptheid en Curriebekeropskuddings
Na ʼn week se wegbreek waar daar selfs geen selfoonontvangs is nie, kon ek nie antwoord op die kommentaar wat gelewer is op my skrywe…
8 Augustus 2011
Wat is jou gunsteling woord in Afrikaans?
8 Augustus 2011
“Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die Here God is, volg Hom; maar as dit Baal is, volg hom.” Israel (en ons?) neig…