Vir Tyler is God ’n vriend, leermeester en sy grootste penmaat.
Lees meerAlles vir Dinsdag 16 Augustus 2011
Leef uit jou doop
Die doop is ’n onderwerp wat dikwels gemengde reaksie ontlok. Hierdie boek het ’n totaal ander benadering tot die doop as die vorige eeu se getwis daaroor.
Die genade van God
Ontdek hoe God se genade jou kán en sál verander. Geen mens verdien dit wat hy uit God se hand ontvang nie – ’n lewe wat vry is van die sonde en hoop vir ’n glorieryke toekoms – maar ongelooflik soos wat dit klink, is dit ons s’n.
Siel van ‘n vrou
Siel van ’n vrou is ’n pragtige volkleur-boekie vir vroue deur gewilde outeur Milanie Vosloo.
Polisie veroordeel polisielid wat seks aan diens het
Die polisie het ʼn voorval waar ʼn polisiereservis en beampte van korrektiewe dienste seks gehad het by die Leratong hospitaal terwyl hulle aan diens was, ten sterkste veroordeel.
Vrou byt verkragter se tong en vinger af
ʼn Polisiewoordvoerder, ao. David Mbenekazi, sê die vrou het Vrydag ʼn saamrygeleentheid gesoek na Carolina toe die man haar opgelaai het.
Stakende munisipale werkers veroorsaak chaos in Kaapstad
Stakende munisipale werkers het Dinsdag chaos gesaai in die Kaapse middestad toe hulle rommel in die strate gestrooi het en paaie met brandende bande versper het.
Vrou wat jong seksslaaf red vandag in hof
Die vrou wat ’n 13-jarige meisie verlede week uit ʼn huis in Vanderbijlpark gered het waar sy as seksslaaf gebruik is, sal vandag in die Vereeniging landdroshof verskyn.
Rugby is groot behaal goue status
Na slegs twee dae het “Rugby is Groot” goue status behaal vir die verkoop van meer as 20 000 eenhede! Hierdie is net nog ‘n bewys dat die land behoorlik rugbykoors het en in spanning wag vir die grootste rugbytoernooi in die wêreld!
Geen oorlewendes na twee vliegtuie glo in berg vasvlieg
Al 13 mense aan boord van die twee Albatros-vliegtuie wat vermoedelik teen die Mamotswiri-piek aan die voet van die Drakensberg vasgevlieg het, is dood.
Wrakke van vermiste vliegtuie op Mamotswiri-piek gevind
Die wrakke van die twee Albatros-vliegtuie wat naby Tzaneen vermis geraak het, is op die Mamotswiri-piek aan die voet van die Drakensberg gevind.
Wrakke van vermiste vliegtuie gevind
Die Suid-Afrikaanse maritieme en lugvaartsoek-en-reddingsentrum het bevestig dat die wrakke van die twee vermiste Albatros-vliegtuie gevind is
Munisipale staking gaan tweede dag binne
Munisipale dienste sal na verwagting vir ʼn tweede agtereenvolgende dag onderbreuk word terwyl lede van die munisipale vakbond, Samwu, vir ʼn tweede dag staak.
16 Augustus 2011
Het jy geweet? Wanneer jy na al die afleweringe van ʼn tydskrif of ander publikasie wat in een jaar verskyn het, verwys, is volume Anglisisties….
16 Augustus 2011
Juda se godsdiens is baie oppervlakkig en die Here roep vir Jeremia as profeet. Sy taak is lewensgevaarlik. Jeremia se eerste reaksie was: “ek kan…