Alles vir Woensdag 24 Augustus 2011

O moedertaal, soetste taal

Op 18 Augustus vanjaar het ‘n groepie Afrikaanssprekendes van regoor die land om ‘n tafel gaan sit en hulle stories vir mekaar vertel. Kom lees meer, hoor wat die sprekers oor hul “soetste taal” te sê gehad het en vind uit hoe jy kan wen met jóú storie.

24 Augustus 2011

Sommer aan die begin van Jesus se bediening probeer die duiwel Hom keer deur Jesus se hongerte uit te buit in die hoop dat dit…