Die Raad op Gesondheidsberoepe (RGB) het Maandag besluit om van die aanklagtes teen die biologiese oorlogskenner, Wouter Basson, terug te trek.
Lees meerAlles vir Maandag 26 September 2011
SA rugby-joernalis aangehou oor ‘dwelms’
ʼn Suid-Afrikaanse rugby-joernalis is Maandagoggend vroeg deur die polisie in Taupa in Nieu-Seeland aangehou nadat hulle vermoed het hy is ʼn dwelmhandelaar.
“I never thought Afrikaans could sound this good!”
Wen kaartjies na Jannie du Toit se vertoning!
Vrou wat deur taxi gesleep is se toestand versleg
Die Johannesburgse advokaat wat deur ʼn taxi omgery en meters ver gesleep is, se toestand het versleg.
Seerowers eis R33 miljoen losprys vir SA-gyselaars
Die Somaliese seerowers wat verlede jaar ʼn Suid-Afrikaanse paartjie ontvoer het, eis ʼn losprys van R33 miljoen.
Op soek na Pik Botha
Waarom hy? Hy is naby tagtig. Oudpolitikus van die apartheidsera. Has-been. ’n Grootbek, oordeel baie. ’n Verraaier, ’n manteldraaier. ’n Diep, sensitiewe mens, glo sy…
Vrou (51) pleeg selfmoord op N1-hoofweg
ʼn Vrou het Sondag op die N1-hoofweg buite Bloemfontein selfmoord gepleeg deur eers voor ʼn vragmotor in te ry en toe sy die ongeluk oorleef het, voor ʼn kleiner vragmotor ingehardloop het, berig Volksblad.
Oos-Kaap ANCYL verontagsaam “Skiet die boer”-beslissing
Die leier van die ANC-jeugliga in die Oos-Kaap, Ayanda Matiti, het ʼn hofbeslissing verontagsaam deur die lied “Skiet die boer” te sing vir meer as 5 000 mense.
Ses mans vas na hulle rowers doodmaak
Ses mans is in hegtenis geneem nadat hulle Sondag drie vermeende rowers doodgeslaan het in Posdam in Oos-Londen.
26 September 2011
1 Timoteus 6 sê dat ons moet oppas vir geld. Dit is ’n “ wortel is van allerlei kwaad” en dat ons ons hoop “nie…
26 September 2011
Woord:
jingo