Die Brandstofkleinhandelaarsvereniging (FRA) sê daar is ʼn tekort aan sekere brandstowwe in Kaapstad en Gauteng.
Lees meerAlles vir Donderdag 8 Desember 2011
Nóg twee renosters gestroop, kalfie oorleef
Twee renosters is Donderdag doodgeskiet en ʼn derde een gewond in twee aparte gevalle van stropery in Limpopo.
Fietsryer doodgery in Firgrove
‘n Fietsryer is Donderdagoggend dood nadat hy deur ʼn motor getref is op die R102 naby Firgrove in die Wes-Kaap.
Dol definisies – E en F
‘n Paar lawwe definisies.
Vryhede waaroor Afrikaners nou wakker geskrik het
..wie sou in 1994 of beter nog, in 1989, gedink het die Afrikaner, tot toe die muishond van die wêreld, sou hierdie leidende rol speel..?
Vervoerdepartement moet opdok ná slaggat-ongeluk
Hermanus Maré (24) het ernstige beserings aan sy been opgedoen. Hy was vir drie maande in die hospitaal en moes vir langer as twee jaar met krukke loop na die ongeluk.
Vyf brandbestryders in brand beseer
Vyf brandbestryders is beseer terwyl hulle ʼn veldbrand langs die R82 in Vereeniging probeer blus het.
Nuuskommentaar: Lesse vir Suid-Afrika uit Belgiese regeringsvorming
Die ooreenkomste met Suid-Afrika is legio, maar nie alles politiek korrek nie.
Pa vermoor dogter se vermeende verkragter
ʼn Polisieman van Ulundi in KwaZulu-Natal is lewenslank tronk toe gestuur nadat hy sy babadogtertjie se vermeende verkragter en twee polisiebeamptes doodgeskiet het.
Media24, Weideman beboet oor Els-storie
Die voormalige redakteur van Huisgenoot, You, en Drum en die maatskappy wat dié publikasies besit, Media24, is Woensdag beboet nadat hulle bewerings van seksuele molestering gepubliseer het teen die Afrikaanse sanger Jurie Els.
Taxi-sleep: Adv. Se verloofde in hof
Kim McCusker se verloofde Lourens Grobler (37) word aangekla van aanranding en is vroeër op borgtog van R5 000 vrygelaat.
Kredietkaarbedrog neem erg toe
Kredietkaartbedrog het die afgelope finansiële jaar nagenoeg verdubbel, het die Suid-Afrikaanse bankrisiko-inligtingsentrum (Sabric) Woensdag bekendgemaak.
8 Desember 2011
“Laat die kindertjies na My (Jesus) toe kom en moet hulle nie verhinder nie… Hy het sy arms om die kindertjies gesit, hulle die hande…