“Ek hou van ‘n man wat sy man kan staan,” skryf Jan FE Cilliers in sy gedig, ‘Trou’
Alles vir die maand Desember 2011
Hof beveel dat twee van ‘Waterkloof-vier’ vrygelaat moet word
Die ‘Waterkloof-vier’ is in 2008 tot 12 jaar tronkstraf gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan moord op ‘n hawelose man.
Zuma: ‘Doodstraf sal nie misdaad verminder nie’
President Jacob Zuma het Donderdag gesê daar is geen geloofwaardige bewyse dat die doodstraf misdaad sal verminder nie.
Polisieman skiet twee kollegas, self
ʼn Polisiebeampte het die stasiebevelvoerder en nog ʼn beampte van die Naboomspruit-polisiestasie in Limpopo doodgeskiet voor hy selfmoord gepleeg het.
Man wat tydens huisrooftog geskiet is sterf
Ruan en sy ouers, Koos en Linda, is die naweek verskeie kere geskiet nadat hulle in hulle huis in Wonderboom, noord van Pretoria aangeval is.
Twee van ‘Waterkloof-vier’ vrygelaat
Twee lede van die sogenaamde ‘Waterkloof-vier’ sal Donderdagmiddag onder korrektiewe toesig vrygelaat word.
Tikkop
Tikkop is ‘n roman oor verraad, maar ook oor vriendskap en die liefde vir ‘n taal en ‘n land.
Kleuterland
Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters.
Dierestories 2
Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika.
Die storie van skilderkuns
Dit is die ideale beginnershandleiding vir enigiemand wat meer ingelig oor die skone kunste wil gesels!
Die storie van die klein gaatjie
’n Plesierige en spannende ontdekkingsreis op soek na ’n geheimsinnige klein gaatjie, wat uiteindelik nie so ver weg is nie…
Die hoenderdief
Hierdie woordlose prenteboek bied ’n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal.
Bleek Bennie se woeste hoes
Bleek Bennie is sowaar MOEG vir die HOES wat hom elke aand so wakker hou. Sal hy ’n plan kan maak om daarvan ontslae te raak?
Die marmerprinses
Die Marmerprinses handel oor ’n tienerdogter, Wilmien, wat verlief raak op die nuwe onderwyser by die skool, mnr. Paul le Roux.
Nuuskommentaar: Versoening méér as net ‘n almanakinskrywing
Wanneer die ANC binnekort sy eeufees vier, sal die wyse waarop polarisasie in die land hanteer is, as ‘n liederlike klad op dié organisasie se beeld bly staan.
Dol definisies – I
‘n Paar lawwe definisies.
Mandela word glo ‘dopgehou’
‘n Spesiale polisietaakspan is die afgelope week na Mandela se huis in Qunu in die Oos-Kaap ontbied om ondersoek in te stel na ‘n beweerde veiligheidsbreuk.
Minister se vlugte vir 1 jaar kos glo R10 miljoen
Die minister het glo 14 vlugte onderneem teen gemiddeld R750 000 per vlug. Dit sluit egter nie die 26 internasionale en sakeklasvlugte en 14 internasionale eersteklasvlugte in nie.
Man kry tronkstraf vir renosterhorings
ʼn Woordvoerder van die Valke, McIntosh Polela, sê Hsu Hsien Lung, is op 21 Mei vanjaar in Befordview, Johannesburg in hegtenis geneem nadat hy renosterhorings in sy besit gehad het sonder die nodige permitte.
Eugene de Kock vir parool oorweeg
Die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock, gaan vir parool oorweeg word het die departement van korrektiewe dienste Woensdag bekendgemaak.