ʼn Polisie ondersoeker het Dinsdag bevestig dat Chanelle Henning se vervreemde man nou ʼn verdagte is in haar moordsaak.
Lees meerAlles vir Dinsdag 17 Januarie 2012
Oud-polisieman tronk toe vir moord op vrou
ʼn Voormalige polisieman is Dinsdag in die Pietermaritzburg hooggeregshof tronkstraf opgelê vir die moord op sy vrou.
National Geographic Kids in Afrikaans
Dit is ‘n riem onder die hart as ons op eg-Afrikaanse produkte afkom en ons is gereeld op soek na nuwes! Maroela het vandag National…
Renoster in Wes-Kaap gestroop
Die polisie sê die karkas van ʼn renosterbul is Maandag op die plaas Bergsig naby Hartenbos en Mosselbaai gevind.
Motorbande van volgende maand af duurder
Die departement van omgewingsake het Dinsdag aangekondig dat ʼn nuwe heffing wat as deel van ʼn motorbandherwinningsprogram ingestel is van volgende maand af geïmplementeer sal word.
Pa vas na hy glo dogter ontvoer
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vyfjarige dogter in Orange Farm, suid van Johannesburg, ontvoer het.
Foto’s: “Steve Jobs”-poppe word nie meer verkoop nie
In Icons, die maatskappy wat begin adverteer het dat hulle lewensgetroue Steve Jobs-poppe gaan verkoop gaan weens druk van die gesin en Apple se prokureurs nie meer die poppe verkoop nie.
Kyk: Video oor renosterjag maak opslae op Youtube
ʼn Suid-Afrikaanse burger wat in Londen woon se video oor renosterstropery is ʼn treffer op Youtube en het wyd reaksie uitgelok.
Man vas oor renosterhorings
ʼn Man is in Dinsdag in Kameeldrift, noordoos van Pretoria, in hegtenis geneem vir die beweerde besit van renosterhorings.
Jou peetjie af wag
Waar sou dié uitdrukking vandaan kom?
Twee wat vrou verkrag, byna keelaf sny kry dalk parool
Die twee mans wat Alison Botha verkrag en byna keelaf gesny het meer as 17 jaar gelede kan dalk binnekort vrygelaat word.
‘Afrikaners’ het nie net na wit Afrikaanssprekendes verwys
“Tim du Plessis is reg dat die term Afrikaanses ‘n stille dood gesterf het en om ‘n paar redes.” Christo van der Rheede reageer op Piet le Roux se vraag, “Afrikaanses is dood. En Afrikaners dan?”
Video: Sweefspringer wat Tafelberg-sprong oorleef glo aangekla
Die Amerikaanse waaghals Jeb Corliss (35), wat Maandag ’n sprong van ’n rotslys op Tafelberg oorleef het, gaan glo aangekla word vir dié onwettige sprong.
Polisieman skuldig bevind aan moord op vrou
’n Polisieman van Pietermaritzburg is Maandag in die stad se hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op sy vrou.
Ma, seun sterf in botsing
‘n Ma en haar seun is dood toe die motor waarin hulle gery Maandagoggend omgeslaan het. Die pa en twee ander kinders is ernstig beseer.
Nuuskommentaar: Kom veilig by die huis
Vanjaar is gekenmerk deur ‘n baie streng wetstoepassingsveldtog, wat goed deur ‘n mediaveldtog ondersteun is, maar daar was steeds ‘n toename in die totale aantal ongelukke.
Perde-eienaar aangekla van dieremishandeling
ʼn Man is aangekla van dieremishandeling nadat drie van sy perde uitgesit moes word in Vereeniging in Gauteng.