ʼn Ma en haar twee kinders is dood en nog ʼn man is beseer toe hulle huis aan die brand geraak het in KwaZulu-Natal.
Lees meerAlles vir Dinsdag 31 Januarie 2012
Video: Labrador oorhandig kwitansies
Alhoewel dit heeltemal onnodig is, bied dié brak graag ʼn helpende hand (poot) in die kantoor.
Pa, kinders vas na beweerde moord
ʼn Pa is Maandag saam met sy seun en dogter in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn man vermoor het en sy liggaam in die straat gegooi het.
Met vlieënde vaandels
Die agtergrond van die uitdrukking “met vlieënde vaandels”.
Plaasaanvalle: TLU begin veldtog
Ses boere is in Januarie in verskillende dele van die land vermoor, het TLU SA Dinsdag aangekondig.
Shell ontken dat hy petrol weerhou
Shell Suid-Afrika het berigte ontken dat hy opsetlik petrol weerhou voor Woensdag se petrolprysstyging.
Atterbury Teater: Wen kaartjies na Jannie du Toit se vertoning
Jannie du Toit vier sy veertig jaar van passie vir Afrikaanse musiek met ’n landwye konserttoer. Drie Maroela Media-lesers kan dubbelkaartjies na sy vertoning losslaan!
Beskuldigde beweer ET het hom gesodomiseer
‘n Plaaswerker wat aangekla word van die moord op Eugene Terre’Blanche beweer die voormalige AWB-leier het hom gesodomiseer.
Tandarts gebruik skuifspelde in wortelkanale
ʼn Voormalige tandarts van Massachusetts in die VSA is Maandag tot een jaar tronkstraf gevonnis nadat hy glo skuifspelde in plaas van vlekvrye staalpennetjies in wortelkanale gebruik het.
“Jedi” val klante met Star Wars-ligswaard aan
ʼn Regter in Oregon, Amerika, het ʼn man tot 45 dae tronkstraf en ʼn psigiatriese ondersoek gevonnis nadat hy klante Desember in ʼn speelgoedwinkel glo met ʼn ligswaard aangeval het.
Nuuskommentaar: Weerskante van die mieliegordyn
Dié week het die mieliegordyn deur die mieliedorp, Venstersdorp, geloop. Buite die hofsaal waar die vermoorde AWB-leier, Eugene Terre’Blanche se verdagte moordenaars tereg staan, het die liedjie “Bobbejaan klim die berg” eenkant van die gordyn opgeklink, en aan die ander kant, “Bring my masjiengeweer”.
Unisa-prof wat glo haweloses verkrag se saak uitgestel
Die hofsaak teen ʼn professor van Unisa wat glo twee hawelose mans verkrag het is Maandag in die Pretoria landdroshof uitgestel.
Terre’Blanche se vrou hoor op radio hy is dood
Die vermoorde AWB-leier Eugene Terre’Blanche se vrou het op die radio gehoor dat haar man dood is.
Polisieman met mes gesteek in hof
ʼn Polisieman is met ʼn tuisgemaakte mes in die nek gesteek toe ʼn moordverdagte Maandag uit die Vereniging streekshof probeer ontsnap het.
Die lewe van ‘n taalaktivis
Prof. Wannie Carstens reageer op Piet le Roux se bydrae, “Afrikaanses is dood. En Afrikaners dan?”