Herman van Rooyen, ‘n verdagte in die Boeremag-saak, is Woensdag aan hoogverraad skuldig bevind.
Lees meerAlles vir Woensdag 15 Augustus 2012
Geboortebeperking vir olifante in SA beplan
Olifantkoeie in KwaZulu-Natal sal na verwagting binnekort geboortebeperkinginspuitings ontvang.
Ford Figo-motors herroep
Bykans 10 000 Ford Figo-eienaars in Suid-Afrika moet hul voertuie by motorhandelaars indien nadat dié maatskappy die motors teruggeroep het.
Sanral gereed om met e-tolprojek voort te gaan
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het Woensdag die grondwetlike hof verseker dat hy suksesvol e-tolgeld van motoriste kan verhaal.
Plaasaanvalle: Agri SA vra aksie
Agri SA het Woensdag gesê die polisie kan nie langer voete sleep met landelike veiligheid nie.
Vyf werkers op sypaadjie geskok
Vyf mans is Woensdag beseer nadat hulle geskok is terwyl hulle herstelwerk aan ʼn kragboks op ʼn sypaadjie gedoen het.
AfriForum verkry hofbevel teen Mbombela-munisipaliteit
Die Mbombela-munisipaliteit (Nelspruit) moet redes gee vir die weiering van die burgerregte-organisasie, AfriForum, se versoek om toegang tot rekords van die munisipaliteit te verkry wat betrekking het op die verdagte vervreemding van grond.
Doen jou deel vir Loslitdag
Is jy reg vir vanjaar se Loslitdag? Die tema vir 2012 is Kom Aan Boord en jy kan jouself as ʼn kaptein, matroos of seerower…
Slegte nuus vir motoriste
Motoriste kan aan die einde van die maand ʼn aansienlike styging in die petrolprys verwag.
Twee vermiste Mpumalanga-vroue gevind
Missing Children SA het bevestig dat twee vrouens wat in onverwante voorvalle as vermis aangemeld was, opgespoor is.
Plaasaanvalle: Bobby van Jaarsveld en ander kunstenaars veg voort
“Selfs al word betogings gehou om toe te sien dat landsburgers se regte beskerm word, moet mense steeds stappe doen om hul lewens teen misdadigers te beskerm,” sê Bobby van Jaarsveld.
Meisie sterk aan ná hond haar verskeur
Amanda van Tonder, ʼn 8-jarige dogtertjie van Brits, Noordwes, sterk in die Pretoria-Oos-hospitaal aan nadat sy Dinsdagmiddag deur ʼn hond verskeur is.
Anneli van Rooyen vol moed ná operasie
Die sangeres Anneli van Rooyen is vol moed vir ʼn nuwe lewe nadat sy onlangs operasies ondergaan het om haar gesigsenupyne te keer.
Die periode van die eerste Afrikaanse beweging (1875-1900)
In die sestigerjare van die negentiende eeu beleef die Afrikaners ‘n krisis in die ontwikkeling van hul eie nasionaliteit. Die kolonialers is deur die verengelsingsbeleid van die opeenvolgende Britse goewerneurs blootgestel aan die moontlikheid van denasionalisering en ‘n verlies van hul identiteit.
Lonmin-geweld: Polisie hou situasie fyn dop
Geen voorvalle van geweld is oornag by Lonmin se Marikana-myn naby Rustenburg in Noordwes aangemeld nie, het die polisie Woensdagoggend gesê.
Nuuskommentaar: Van Utøya tot plaasaanvalle – om pa (en ma) te staan
Ministers onderneem om hul amp met waardigheid en eer te beklee, maar handboeke lê in velde in plaas van by skole en plaasaanval op plaasaanval vind plaas.
Swanger vrou sterf in ongeluk, baba lewend gebore
ʼn Swanger vrou wat in ʼn motorongeluk dood is se agt maande oue baba is kort hierna lewend gebore.
E-tol in grondwethof
Die grondwethof sal na verwagting vandag ʼn aansoek aanhoor om ʼn hofbevel ter syde te stel wat die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) tydelik verbied om tolheffings op Gautengse hoofweë te hef.
Pa verwurg glo ma, hang homself
ʼn Man het na bewering die ma van sy tweejarige kind verwurg waarna hy homself glo gehang het in Elandsfontein, suid van Johannesburg.
Lewenslank vir moord op bejaarde egpaar
ʼn Man is lewenslange tronkstraf opgelê in die hooggeregshof in Port Shepstone, KwaZulu-Natal vir die moord op ʼn bejaarde egpaar.