ʼn Pa van Scottsdene in die Wes-Kaap het sy sewejarige seuntjie Saterdagoggend gered net voordat hy self doodgeskiet is.
Lees meerAlles vir Maandag 10 Desember 2012
Hoe cool is dit?
Hoe cool is dit? bekyk allerlei verstommende wetenskaplike idees en ontdekkings van naderby.
Spesiale agent Peter van der Wind en die Chinese draak
Peter van der Wind is net elf jaar oud, maar hy is ‘n spesiale (en geheime) agent.
In die land verby donker
`n Plek waar weerwolwe vir die maan tjank en vampiere in die nag rondswiep, waar die nare Rikus Riller om elke hoek en draai kan wag en `n monster genaamd Eenoog jou met sy tong wil vang…
Glinstergids vir meisies
Wil jy jou verbeelding vrye teuels gee om iets spesiaal op te tower? Jou eie liedjies soos `n superster skryf en sing?
Pret met ponies
Is jy mal oor ponies? Dan is hierdie die perfekte boek vir jou!
Prinses Pêrel en die koninkryk onder die see
Pêrel is ‘n doodgewone meisie – maar sy het ‘n buitengewone geheim. Sy is ’n regte seeprinses!
‘Bedrieër’ by casino vasgetrek
‘n Vrou wat daarvan aangekla word dat sy kontant en juweliersware van casino-klante gesteel het terwyl geluksrituele uitgevoer is, het Maandag in die Durbanse hof vir kommersiële misdade verskyn.
Man verkrag glo sy eie ma
‘n Man is in Lady Frere in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat hy glo sy eie ma verkrag het.
Landbou-minister verdedig omstrede aanmerkings
Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, wou Maandag nie verskoning vra vir die omstrede opmerkings wat sy oor stakende Wes-Kaapse plaasarbeiders gemaak het nie.
Grondeis op Ian Smith se plaas
Die bestuurder van ‘n plaas wat deur Zimbabwe se laaste wit regeerder besit word, is deur president Robert Mugabe se lojaliste aangesê om die plaas te ontruim sodat dit ‘n staatsinstansie kan word.
Nóg toetse vir Madiba
Dokters sal Maandag verdere toetse op oud-president Nelson Mandela uitvoer.
Slegte nuus vir 523 Denel-vliegtuigspesialiste
523 vliegtuigspesialiste by Denel Aviation/AMG word afgelê omdat die Suid-Afrikaanse lugmag nie sy kontrak vir vliegtuiginstandhouding hernieu het nie.
Foto’s: Vyf sterf in Kimberley-ongeluk
Vyf mense is Maandagoggend dood en twee beseer tydens ‘n ongeluk buite Kimberley in die rigting van Barkley-Wes.
Verwesenliking van menseregte neem af sedert 2010 – Solidariteit-barometer
Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se tweede menseregtebarometer wat vandag, Internasionale Menseregtedag, bekendgemaak is, stel dit duidelik dat Suid-Afrika sukkel om die menseregte van sy burgers te verwesenlik.
Radioprogram ná fopoproep gekanselleer
Die Australiese radioprogram 2Day FM gaan gekanselleer word nadat ʼn verpleegster van Brittanje ná ʼn fopoproep selfmoord gepleeg het.
Fiasko
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “fiasko”.
Zackie Mostert se groot grapboek
Granaatstraat is ‘n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie …
Nog 13 spookstories
Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie?
My eerste atlas: ‘n Wêreldatlas vol asemrowende feite
Verken die wêreld met hierdie prettige volkleur-atlas! Propvol fantastiese feite oor al die vastelande, en oor Suid-Afrika en sy nege provinsies.