Marius Fransman, die leier van die ANC in die Wes-Kaap, het ʼn noue ontkoming gehad nadat ʼn groep mense hom glo wou aanrand ná ʼn streeksvergadering in Oudtshoorn.
Alles vir Donderdag 2 Mei 2013
Kerke, vakbonde en leiers vergader oor regstelaksie
Verskeie rolspelers gaan Donderdag tydens ʼn gemeenskapsvergadering hul kritiek teen regstellende aksie uitspreek.
Gedagte vir die dag: Die Here voel saam
Teks: Luk. 7:13: “Toe die Here haar sien, het Hy haar innig jammer gekry.” Die smart van ʼn huilende, onbekende vrou van Nain op pad…
Man sterf ná motor teen stilstaande trok bots
ʼn 52-jarige man is Donderdagoggend dood nadat sy voertuig glo teen ʼn stilstaande vragmotor in Vereeniging gebots het.
Man sterf ná brand 80 huise verwoes
ʼn Man het Donderdag in die vroeë oggendure in Johannesburg verkool.
Hoë geskors oor Gupta-fiasko
Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het Donderdagoggend aangekondig dat hy ʼn senior amptenaar geskors het na afloop van ʼn voorlopige ondersoek oor die Gupta-fiasko.
Seuns verdrink in getypoel
Twee seuns het Woensdag in die Monwabisi-getypoel aan die Valsbaaise kus verdrink.
Verpleërs afgedank na sypaadjie-geboorte
Vier verpleegsters is afgedank nadat ʼn vrou gedwing is om op ʼn sypaadjie geboorte te gee.