Verteenwoordigers van die Afrikaanse gemeenskap is nie tevrede met die nuwe wet op die gebruik van amptelike tale nie.
Alles vir Dinsdag 28 Mei 2013
Nuuskommentaar: Breytenbach – Regering se lakmoestoets
Breytenbach het die vlagskip in die stryd teen korrupsie geword. Indien sy steeds verhinder word om haar ondersoeke na behore te doen, gaan die persepsie gevoed word dat die NVG nié politiek onafhanklik is nie.
Uitdrukking: Iemand se kompas staan stil
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uidrukking ‘Iemand se kompas staan stil’.
Gerugte van ontvoerde SA’ners in Jemen ondersoek
Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking ondersoek nog gerugte dat twee Suid-Afrikaners in Taiz in Jemen ontvoer is.
Gedagte vir die dag: Oorsake en Simptome
Mark 5:29: “En dadelik het die bron van haar bloedvloeiing opgedroog, en sy kon aan haar liggaam agterkom dat sy van haar kwaal ontslae was” ….
Situasie in Diepsloot “gespanne”
Nege mense asook ʼn Somaliese winkeleienaar van Diepsloot verskyn Dinsdag in die Pretoriase landdroshof op verskeie aanklagte wat strek van publieke geweld tot moord.
Beamptes moor glo na huisbraak
ʼn Polisiebeampte en drie verkeersbeamptes het Maandag in die Eshowe-landdroshof verskyn op aanklag van moord.
Twee van SA glo in Jemen ontvoer
Gewapende mans het Maandag twee Suid-Afrikaners in Taiz, Jemen ontvoer te midde van ʼn beweerde gronddispuut.
Polisieman vas na skietdood van student
ʼn Polisieman wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn 22-jarige student doodgeskiet het, het Maandag in die Randfontein-landdroshof verskyn.