Diegene wat tydens die Marikana-skietery net meer as ‘n jaar gelede gewond en gearresteer is, moet hulle nou op die getuienisleier verlaat in die werksaamhede van die Kommissie van Ondersoek na die gebeure.
Alles vir Vrydag 23 Augustus 2013
Hofbevel teen ANC se optog na skool
Die hofbevel teen die ANC-optog na Hoër Volkskool Heidelberg is oorwinning vir leerders se regte, sê AfriForum.
Joernalis in Mumbai deur bende verkrag
ʼn Jong vroulike fotojoernalis is Donderdagmiddag in Mumbai, Indië, deur ʼn bende verkrag terwyl haar manlike kollegas vasgebind en aangerand is.
Foto’s: Kletsrymer vas ná hy met gewere op Instagram spog
ʼn Amerikaanse kletsrymer wat sowat ʼn jaar gelede op die sosiale platform, Instagram, met sy wapenversameling gespog het, het daartoe gelei het dat die New Yorkse polisie onlangs tydens een operasie beslag gelê het op die meeste wapens in sy geskiedenis.
“Los skaliegasontginning”
Die Alliansie teen hidrobreking in Suid-Afrika, AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG), het beklemtoon dat skaliegasontginning nie kan voortgaan nie.
Renosterstropery neem steeds toe
ʼn Totaal van 167 vermeende renosterstropers is reeds vanjaar in hegtenis geneem terwyl 587 renosters reeds vir hul horings doodgemaak is.
Twee sterf na ligte vliegtuig neerstort
Twee mans is dood nadat ʼn ligte vliegtuig Donderdag in Matibidi in Mpumalanga neergestort het.
Gedagte vir die dag: Moenie alleen probeer klaarkom nie
“Twee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets.” Prediker 4:9 Christene het ‘n Vader in die hemel en, as mede-erfgename met die Seun,…