Die All Blacks het vanaand hul Rugbykampioenskaptitel suksesvol verdedig met ’n 38-27 sege oor die Springbokke op Ellispark in Johannesburg.
Lees meerAlles vir Saterdag 5 Oktober 2013
Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye: Hier is die 5 kategoriewenners!
Die top 5-liedjies in Maroela Media se Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye-veldtog, wat ook die
kategoriewenners is, is pas bekend gemaak.
Baba se lykie in veld gekry
ʼn Pasgebore baba se lykie is in ʼn veld in Vanderbijlpark gevind.
Guptagate-beamptes weet gou hul lot
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagunie (Sanwu) sê weermagbeamptes wat glo by die sogenaamde Guptagate-skandaal betrokke was, sal teen die einde van die maand hul lot weet.
Man sterf in tref-en-trap
Die liggaam van ʼn man is langs ʼn pad buite Kirkwood in die Oos-Kaap gevind.
Drie vroue sterf in brande
Drie vroue het die afgelope twee dae in afsonderlike voorvalle doodgebrand.
Madonna onthul sy is as jong meisie verkrag
Die Amerikaanse popikoon Madonna sê sy is as jong meisie met ʼn mes aangehou en verkrag.
Tiener erken moord was ‘sataniese ritueel’
ʼn 15-jarige meisie van Johannesburg het erken dat sy haar 14-jarige vriendin vermoor het as deel van ʼn sataniese ritueel, berig eNews Channel Africa (eNCA).
Vier vas vir taksmisdade
Vier mense, insluitend ʼn staatsamptenaar wat homself glo as ʼn beampte van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) voorgedoen het, is in hegtenis geneem vir beweerde misbruik van die belastingstelsel.
Voormalige Nyda-hoof kry borg
Die voormalige hoof van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA), Andile Lungisa, is op borgtog vrygelaat nadat hy in die gespesialiseerde handelshof verskyn het op aanklag van bedrog van R2,5 miljoen.
Pa tronk toe oor seksdade met seun, broerskind
ʼn Pa van Welkom in die Vrystaat is tot ses jaar tronkstraf gevonnis vir seksdade met sy seun en broerskind.
Polisieman gesoek vir verkragting
ʼn Polisiebeampte van Noordwes word gesoek nadat hy glo ʼn vrou in Sannieshof verkrag het.
Gedagte vir die dag: Moedig mekaar aan
Eksodus 20:8-11: Sorg dat jy die Sabbatdag heilig hou. Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet, maar die sewende dag is…