ʼn 43-jarige vrou van Johannesburg is dood nadat sy Maandagmiddag in ʼn swembad in Scottburgh in KwaZulu-Natal verdrink het terwyl sy daar met vakansie was.
Alles vir Dinsdag 8 Oktober 2013
Inbrekers steel baba
ʼn 13 dae oue babaseuntjie is Maandagaand in Kempton Park, oos van Johannesburg, tydens ʼn huisbraak ontvoer.
Tienermeisie jok oor haar ontvoering
Mary Dilley (19) het voorgegee sy is ontvoer om te kyk of haar ouers vir haar omgee, het The Star Dinsdag berig.
Nuuskommentaar: “Ontvang hiermee julle politieke vryheid…”
Merkwaardig, die president lees glo nie die regte goed nie, maar hy weet darem goed wat nié geskryf is nie.
Vrou sny ontroue kêrel se geslagsdeel af
ʼn 21-jarige vrou het Maandag in die Meadowlands-landdroshof in Gauteng verskyn nadat sy glo haar kêrel se geslagsdeel afgesny het.
Verband tussen Hazyview-aanvalle, sê polisie
Daar is moontlik ‘n verband tussen twee onlangse voorvalle in Hazyview, sê die polisie – een waartydens twee sakevroue verkrag en beroof is, en ʼn ander waartydens ‘n groep skoolkinders beroof is.
Dis hoe ons rol- Jay
Sedert Jay die ATKV Crescendo-kompetisie saam met Joe Niemand onder die naam Joe en Jaco gewen het, het hy diep spore in die musiekbedryf getrap….
Saak oor Wolhuterskop-natuurreservaat draai dalk in hof
“Ace Magashule, die Vrystaatse premier se uitlatings die afgelope naweek dat die grond van die Wolhuterskop-natuurreservaat destyds van die oorspronklike eienaars gesteel is, is onverantwoordelik en kom op aanhitsing neer,” – AfriForum
Gedagte vir die dag: Lojaliteit ’n prioriteit
Eksodus 20:5-6 …. Ek, die Here jou God, eis onverdeelde trou aan My. Ek reken kinders die sondes van hulle vaders toe, selfs tot in…