’n Arm vroutjie van Indonesië het ’n onverwagse meevallertjie in die vorm van ’n kis vol goue munstukke ontdek terwyl sy gapermossels in ’n moeras versamel het.
Lees meerAlles vir Saterdag 16 November 2013
Japan stuur duisende om Filippyne te gaan help
Nagenoeg 1 200 soldate en drie oorlogskepe, tien vliegtuie en ses helikopters vertrek volgende week na die Filippyne om met noodverleningswerk te help ná ‘n dodelike tifoon die land getref het.
Moontlike regstappe teen departement nadat 28-jarige ontdek hy is “dood”
Pitso Molatuli, ’n 28-jarige man van Kempton Park oorweeg regstappe teen die departement van binnelandse sake, nadat hy by sy bank moes hoor dat hy nie vir ’n lening kwalifiseer nie omdat hy “dood” is.
Koerant vra verskoning vir “dronk” hoofartikel van 1863
Hoofartikelskrywers wat dalk te diep in die bottel gekyk het “soos wat destyds algemeen onder joernaliste was” het hul koerant ‘n eeu en ‘n half later om verskoning vir daardie hoofartikel laat vra.
Viertrekvoertuie as ambulanse ingespan – Somerset-Wes
Opruimwerk het vanoggend in Somerset-Wes en die Strand begin nadat die Lourensford-rivier sy walle laasnag oorstroom en groot skade veroorsaak het.
Mosambiekse plaaslike regeringsverkiesing: Spanning neem toe ná nog aanvalle
Die spanning in aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing in Mosambiek eerskomende Woensdag, is besig om fel toe te neem. Twee afsonderlike aanvalle die afgelope Vrydag het ’n lewe geëis en nóg elf beseer.
Loononderhandelinge met Northam Platinum steeds onbeslis
Ná nog loongesprekke tussen die mynmaatskappy, Northam Platinum en die NUM by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA), is die loongeskil steeds nie opgelos nie.
Gedagte vir die dag: Liefde verander alles en almal!
Johannes 3:16 – God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom glo, nie verlore sal…