Weeskinders, terminale siekes en brandslagoffers is Vrydag die kans van ʼn leeftyd gebied om in een van vele vliegtuie te klim en in die lug rond te rits.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vliegtuie"
Video: Vlieënier maak geskiedenis met gewaagde toertjie
Rich Goodwin, ʼn vlieënier van Gloucestershire in Engeland, het Dinsdag geskiedenis gemaak toe hy die eerste vlieënier geword het wat ʼn lint in die lug tussen twee lugballonne met die vlerk van ʼn vliegtuig gesny het.
Goeie nuus: Baba wat in lug gebore is, vlieg 21 jaar later self daarheen
Rainier Horak, ʼn student aan die Universiteit van Pretoria (Tuks) en ʼn vlieënier, het Dinsdag as deel van sy verjaardagvieringe self na die plek gevlieg waar hy presies 21 jaar gelede op ʼn vlug van Tzaneen na Pretoria gebore is.
Video: Vliegtuie bots amper
‘n Vliegtuig-entoesias het sy videokamera byderhand gehad toe twee passasiersvliegtuie amper op Barcelona se El Prat-lughawe gebots het.
Japan stuur duisende om Filippyne te gaan help
Nagenoeg 1 200 soldate en drie oorlogskepe, tien vliegtuie en ses helikopters vertrek volgende week na die Filippyne om met noodverleningswerk te help ná ‘n dodelike tifoon die land getref het.
Heli’s vlieg nie weens geldtekort
Nie een van die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) se 18 Agusta A109-helikopters is glo in gebruik nie, aangesien daar glo nie geld is om hulle te onderhou nie.