Mousetrap Cheese is ’n onderneming in Kaapstad wat kaas verskaf aan restaurante en lugrederye. Die Suid-Afrikaner Tania Vermeulen is die dryfkrag agter dié onderneming. Sy gesels met Klipkouers oor onder meer eerlikheid met kliënte en hoë emosionele betrokkenheid by personeel.
Alles vir Vrydag 25 Maart 2016
Luister: Ons Afrikaanse geestelike liedjies
Met die uitreiking van die FAK se Afrikaanse volksmusiek saam met Beeskraal en vriende CD wou dié organisasie nie net Afrikaans se musiekerfenis bewaar nie, maar dit ook bekendstel aan ʼn hele nuwe geslag luisteraars.
Navorsers pak uitdagings van kinder-TB
Ter herdenking van Wêreld-TB-dag op 24 April bespreek van die wêreld se voorste navorsers oor kinder-TB die bykomende uitdagings waaraan kinders blootgestel word as hulle aan dié siekte ly.
Is God werklik kleurblind?
Is God kleurblind? Moet ons opgaan in ’n kleurlose samelewing waarin ons nodig het om God te verander ten einde in te pas by ’n wêreld wat omvorm is deur ons eie sondigheid en liefdelose selfverheffing?
Gedagte vir die dag: Dit is alles gratis
Dit is mos dié genade wat julle verlos het deurdat julle tot geloof gekom het. En julle verlossing kom nie uit julleself nie, maar is ’n gawe van God. (Efesiërs 2:8)