Talle vangkanse is deur die Proteas verbrou.
Alles vir Donderdag 26 Januarie 2017
SA se veldwerk en middelkolwers gee reekssege aan Sri Lanka
Selfs ʼn skitterende 63 in 44 balle van AB de Villiers kon Woensdagaand op Nuweland nie verhoed dat Sri Lanka die derde T20-krieketwedstryd met vyf paaltjies wen nie.
Lesersbrief: New York vroue-optog verwarrend
Miskien is my morele kompas foutief. Of miskien is Donald Trump se klein grypende hande die grootste bedreiging vir vroue. Ek weet nie, al wat ek geweet het daardie sonnige Saterdag is dat ek skoon vergeet het van my koffie.
Geliefde TV-ikoon sterf
Die Amerikaanse aktrise Mary Tyler Moore het Woensdag in die ouderdom van 80 in Connecticut gesterf.
Phiyega-verslag nou by parlement
Indien Zuma besluit om Riah Phiyega in die pad te steek, sal sy die derde agtereenvolgende nasionale polisiekommissaris wees wat afgedank word.
PE-polisiebaas betrap rowers in huis
ʼn Polisiebaas in Port Elizabeth is Woensdagaand met ʼn mes gesteek nadat hy vier rowers in sy huis betrap het.
Gedagte vir die dag: Wanneer jy God nie kan nader nie
Wees my genadig, o God, in u troue liefde, wis my oortredings uit in u groot barmhartigheid! Teen U alleen het ek gesondig, ek het gedoen wat verkeerd is in u oë. U uitspraak is dus reg en u oordeel regverdig. (Psalm 51:3, 6)