“Ons verneem die man het met sy hond gaan stap, toe die pitbull uit een van die erwe ontsnap en hulle aangeval het.”
Alles vir Vrydag 15 Februarie 2019
Maats sien hoe seun (14) verdrink
ʼn Prettige swemuitstappie ná skool het in ʼn tragedie ontaard toe ʼn 14-jarige seun op ʼn plaas noordoos van Ventersburg in die Vrystaat ten aanskoue van sy vriende verdrink het.
Gedagte vir die dag: Wees jóú soort slim
U ken my totaal. Alles is soos U dit wil hê. (Psalm 139:15)