Themba Mbatha (52) sal vandeesweek weer in die hof verskyn op aanklag van die besit van dwelmmiddels ter waarde van R10 miljoen.
Alles vir Sondag 15 Maart 2020
Fase 1-beurtkrag duur Sondag voort
Eskom het Sondagoggend om 07:00 fase 1-beurtkrag ingestel.
Gedagte vir die dag: Weer gestuur
Maar die Here sê vir hom: “Draai in jou spore om na die Damaskuswoestyn toe, en as jy daar aangekom het, moet jy vir Gasael salf tot koning van Aram …” (1 Konings 19:15)