Die kragnetwerk is egter steeds onder druk.
Alles vir Sondag 13 Desember 2020
Gedagte vir die dag: Die lewe is ’n wedloop
Laat ons die wedloop wat vir ons voorlê met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. (Hebreërs 12:1-2)