ʼn Soektog na nog verdagtes is intussen steeds aan die gang nadat twee vragmotors Saterdagaand op die R59 in Alberton ook met petrolbomme bestook is.
Alles vir Woensdag 5 Mei 2021
Covid-19-statistieke: Net meer as 1 100 nuwe gevalle
Kry die jongste syfers oor die Covid-19-pandemie hier.
Indiese variant nié in SA – Mkhize
“Ons kan bevestig dat die B.1.617-variant, wat wyd in Indië versprei, nog nie [hier] opgemerk is nie, hoewel die genomika-spanne sommige monsters verwerk en tyd daarvoor benodig voordat ons ʼn antwoord het.”
Gedagte vir die dag: By die altaar
Daarna het Samuel weer na Rama gegaan waar sy huis was, en ook daar het hy Israel se sake verhoor. Daar het hy ook ’n altaar vir die Here gebou. (1 Samuel 7:17)