Saterdag op die Houghton-baan in Johannesburg was die 24-jarige Fin Sami Välikämi aanvanklik met een hou voor die Engelsman Daniel Bradbury.
Alles vir Sondag 27 November 2022
Jak de Priester vier stories, uniekheid oor ʼn koppie tee
“Ons kan soveel by mekaar en by ander se stories van hartseer, geluk en oorwinning leer.”
Mense verdrink ‘amper daagliks’ in Limpopo
Lede van die provinsie se soek-en-reddingspan het hul hande vol gehad sedert die begin van die reënseisoen en in sekere gevalle het meer as een persoon tegelyk verdrink.
Wallabies veg terug teen Wallis
Die Wallaby-rugbyafrigter, Dave Rennie, het Saterdag in Cardiff ʼn reddingsboei gekry wat hom na alle waarskynlikheid sy pos gaan laat behou.
Doodstraf vir vrou wat dwelms van SA smokkel
In haar bagasie was meer as 3 kg se heroïne versteek.
Plaasmoorde neem steeds toe
“Dit is steeds op die 25-jaar-gemiddeld van ʼn plaasmoord elke vyf dae.”
Gedagte vir die dag: Die vrou met aangrypende geloof
“Sy het nader gekom en van agter af aan die soom van sy klere geraak, en haar bloedvloeiing het onmiddellik opgehou. Jesus vra toe: “Wie het My aangeraak?” (Lukas 8:44-45)