Wanneer dit die dag katte en honde reën en die veld en bal nat en glibberig is, moet ʼn rugbyspan daarby kan aanpas.
Lees meerAlles vir Sondag 27 November 2022
VN tree toe tot Anglo-hofsaak in SA
Die Suid-Afrikaanse tak van Anglo American word deur inwoners van Zambië gedagvaar weens loodvergiftiging, waarvoor inwoners glo die mynreus verantwoordelik is.
Kaapse avontuur ʼn ‘onvergeetlike’ ervaring
Plaaslike atlete soos Kerry-Ann Marshall en Daniël Claassen het gesorg dat die Suid-Afrikaanse vlag trots by die Kaapstadse ultra-veldwedloopbyeenkoms gewapper het.
Beurtkrag verder afgeskaal
Fase 2 sal vir die res van die week net op sekere tye van die dag geld.
Walmart-skieter vra God eers om vergifnis
Andre Bing het dalk sy medewerkers doodgeskiet omdat hulle hom “verkleineer en ʼn reeksmoordenaar” genoem het.
Projek wil geestesgesondheid in skole takel
Sowat 9% van alle tienersterftes in Suid-Afrika vind plaas weens selfmoord. Wêreldwyd ly 10-20% van kinders en adolessente aan geestesongesteldhede, maar die meerderheid soek nooit hulp nie.
Soete oorwinning vir jong Bradbury
Daniel Bradbury was voor die toernooi slegs 1 384ste op gholf se wêreldranglys en het eers ses dae voor die toernooi ʼn uitnodiging ontvang om op Houghton af te slaan.
Onblusbare passie vat sjef Thinus van die Moot tot Michelin-ster
Iets wat hy wel vandag steeds nie kan bemeester nie, is sy ma se malvapoeding. “Dit moet die liefde wees wat daarin gaan, myne smaak net nooit dieselfde nie.”
Vrou deur honde verskeur
Die vrou was op pad werk toe, toe ʼn klomp honde haar aangeval het.
Simon draai kolwers wéér deurmekaar
Die Protea-draaier het nou 14 paaltjies in ʼn plaaslike vierdaagse wedstryd vir die Titans geneem.
Medici bekommerd oor Twitter se lewensverwagting
Dokters en ander mediese kenners gebruik Twitter veral sedert die aanvang van die Covid-19-pandemie om navorsing te deel en inligting in te win.
‘Gedagtes en gebede’ gaan Eskom nie red
Die verklaring van ʼn ramptoestand by Eskom kan help om geld meer geredelik beskikbaar te stel, maar slegs behoorlike instandhouding gaan op lang termyn die land se ligte aanhou.
Drie dae om 35 000 leerders te plaas
Meer as een uit elke tien leerders wat aansoek gedoen het om plek in gr. 1 en gr. 8 in ʼn Gautengse skool, is nog nie geplaas nie.
Eddie sê ‘sorrie’ ná nederlaag
“Ons het nie goed gespeel nie en ek vra om verskoning daarvoor – dit was my skuld.”
Malmesbury-gemeenskap restoureer poskantoor saam
“Dis sulke aksies wat die ware aard van ons land se mense en hul karakter openbaar.”
Grondhervormingsprojek misluk op 75% van plase
Die departement het erken die mislukking van die projek kan grotendeels toegeskryf word aan die onbevoegdheid van die begunstigdes wat plase en finansiering ontvang het.
Vrou aangekla ná stemboodskap oor swart mans
ʼn Vrou van Kempton Park is Saterdag in hegtenis geneem nadat ʼn stemboodskap versprei is waarin sy na bewering vra dat swart mans, eerder as pitbull-honde, verban moet word.
Luister: Nuwe musiek, troue wink vir Monique Steyn in 2023
“Daar was soveel persoonlike veranderinge in die afgelope twee jaar wat ek nooit gedink het oor my pad sal kom nie.”
Skotse rugbyreus sterf op 52
Doddie Weir is in 2016 met motorneuronsiekte gediagnoseer, dieselfde siekte wat die legendariese Joost van der Westhuizen se lewe geëis het.
Nienaber loof Bokke se ‘fantastiese spanpoging’
“Die spelers was onder druk voor ʼn volgepakte Twickenham en hulle het beslis sterk gestaan.”