Die Bulle se nederlaag teen die Cheetahs beteken hulle het nou ʼn swakker punteverskil as die Griffons.
Alles vir Saterdag 25 Maart 2023
Gedagte vir die dag: Opposisie
Ek roep tot die HERE; ek pleit om die HERE se genade. Ek stort my klagtes uit voor Hom en vertel Hom van my kwellinge. Wanneer ek moed verloor, dan ken U my pad. Op die pad waarop ek loop, het hulle vir my ’n strik gestel. (Psalm 142:2-4)