Die ondersoek sal fokus op die kantoor se goedkeuring en toekenning van studiebeurse in die 2017-’18-boekjaar aan persone wat nie geregtig was op die beurse nie of op ’n wyse toegeken is wat strydig is met die toepaslike handleidings, beleide, prosedures, voorskrifte, instruksies of praktyke van die kantoor van die premier.
Alles vir Saterdag 10 Junie 2023
Video: Niks wat Nicol Stassen se nuuskierigheid kan tem
Sukses is ʼn persoonlike ding, en vir Nicol Stassen beteken dit om boeke te lees en musiek te luister.
‘Geen-was’-tendens vir klere vat wêreldwyd pos
Wanneer dit by jou klere kom, is jy die “van die kas aan die bas en dan in die was”-tipe, of dra jy jou jasse en denims eers voos voordat dit uiteindelik wasmasjien toe gaan?
In foto’s: Honger en hoop op Touwsrivier
Touwsrivier, ʼn dorpie op die grens van die Boland en die Karoo, steier onder ekonomiese aftakeling, tekenend van soveel ander klein Suid-Afrikaanse dorpies.
Gholf: Yuan laat oë rek in Kanada
Die 26-jarige onbesonge Carl Yuan van China is die voorloper ná die tweede ronde van die Kanadese Ope-gholftoernooi wat in Toronto in Kanada beslis word.
Hollywood: Cuba Gooding Jr. skik in siviele verkragtingsaak; ‘90210’-aktrise stort hart uit oor breinkanker
In dié week se nuus uit Hollywood maak ʼn “Beverly Hills, 90210”-aktrise bekend dat sy breinkanker het, Cuba Gooding Jr. skik in ʼn siviele verkragtingsaak, en Tom Holland neem blaaskans van toneelspel.
Glimlaggende Lara sorg vir vuur in die water
Van Penny Heyns na Tatjana Schoenmaker en Lara van Niekerk: Suid-Afrika se swemaflosstokkie is ongetwyfeld in bekwame hande.
Gedagte vir die dag: Skuldbelydenis
As ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. (1 Johannes 1:9)