Die musikant het geen idee gehad dat sy musiek, en veral “Sugar Man”, ’n reuse-aanhang in Suid-Afrika sowel as Nieu-Seeland en Australië gevind het nie.
Alles vir Donderdag 10 Augustus 2023
Gedagte vir die dag: Christus triomfeer
“In ʼn wêreld wat flenters is van haat en geweld, is dit die roeping van elke gelowige om met sy hele lewenswyse aan die liefde van Jesus Christus, ons Koning, gestalte te gee en dit aan die mens in sy ellende uit te deel.”