Die keuses wat ouers moet maak voor en ná geboorte van hul baba kan langtermyn gevolge inhou vir hul toekomstige gesondheid. Deesdae is een van die besluite die storing van koordbloed en -weefsel van hul pasgebore baba by geboorte.
Alles vir Donderdag 10 Augustus 2023
Opel Grandland nie nét grênd
Dit is ʼn mooi buks met Duitse gehalte. Die enjin is lekker lig op brandstof en die kalibrasie is uit die boonste rakke.
Video: Hygend hert, wat ʼn Hummer!
Die Hummer H1 “X3” is na bewering drie keer groter as ʼn gewone sportnutsvoertuig.
David Rees ‘maak goeie vordering’
David Rees is ná ʼn week en ʼn half in die waakeenheid van die Milpark-hospitaal in Johannesburg na die hoësorgeenheid geskuif.
Man vas vir Gqeberha-fisio se moord
Marolien Schmidt (40) is op Vrouedag in haar huis oorrompel en doodgesteek.
Dickason: ‘Alles was swart en aaklig … game over’
Die jurie het nou al die getuienis in die saak aangehoor en die staat en verdediging sal na verwagting Vrydag hul slotbetoë lewer.
Alcaraz wen eerste stryd ná Wimbledon-sukses
“Ek het probeer om op my gewone vlak te speel, maar dit was glad nie maklik nie. Ben [Shelton] was die aggressiewer speler en ek het my bes gedoen om met die ritme van ouds te speel.”
Twee Gautengse ‘spoedvrate’ summier agter tralies
“Hoë spoed bly een van die grootste bedreigings vir padveiligheid in die provinsie, die meeste padsterftes word veroorsaak deur voertuie wat nie by die vereiste spoedgrens hou nie.”
‘Moeder Natuur kort geld,’ pleit Suid-Amerika
“Dit is nie dat Brasilië geld nodig het nie. Dit nie dat Colombië of Venezuela geld nodig het nie. Moeder Natuur het geld nodig; dit het finansiering nodig vir al die skade wat nywerheidsontwikkeling oor die afgelope 200 jaar aangerig het.”
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Tiggo 8 en Grand i10
Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar twee bekendstellings – Chery se nuwe Tiggo 8 Pro Max en Hyundai se nuwe Grand i10. Hulle gaan ry ook met die Mitsubishi Outlander, vertel jou alles oor vering en gee ’n geskiedenisles oor BMW se GS-motorfiets.
13 vroue nou ook meesterslagters by Shoprite
Die Shoprite-groep is die enigste kleinhandelsupermarkgroep in Afrika wat hierdie elite en hoogs gespesialiseerde slaghuisleerprogram aanbied.
ʼn Betowerende bootreis – spesiaal vir vroue!
Stel jou ʼn wêreld voor waar sprokies lewe kry en waar vroue van alle ouderdomme ʼn betowerende reis aanpak … Welkom by ʼn STORIEBOEK-STORIE op die #GIRLS-bootreis. Skud jou vere reg vir ʼn storieboek-avontuur! Dis tyd om herinneringe te skep. Bespreek voor 16 Augustus vir hierdie avontuur en spaar 30%.
Tiener veg om lewe nadat oupa hom glo skiet
Volgens Mohlala is hy tydens sy inhegtenisneming met ’n Parabellum en 155 patrone in sy besit gevind.
Driejarige sterf ná man glo brand stig
Mkhabela het daarna Mabena se huis aan die brand gesteek waarin die driejarige sonder enige toesig vasgekeer was.
Lesersbrief: ʼn Paradigma van kulturele gelykheid
Terwyl politici probeer om ons volgens ras te verdeel, waarom kan ons nie, as ʼn multikulturele samelewing, eerder agter kultuur verenig nie?
Uitgebreide Brics kan wêreldpolitiek herstel
Baie, hoewel nie almal nie, van die aspirant-aansluiters het hierdie openlike politieke motivering om Amerikaanse hegemonie teë te werk. Die ander belangrike aansporing is toegang tot fondse van die Brics se Nuwe Ontwikkelingsbank.
Lugbraaierresepte om jou lewe te vergemaklik
ʼn Lugbraaier is ʼn handige stukkie kombuistoerusting wat tientalle gesinne daagliks gebruik om heerlike geregte mee op te dis.
Arendse onderstreep klas met rits pryse
Die Springbokke se agterlynblits Kurt-Lee Arendse het sy waarde tot enige span onderstreep toe hy vyf toekennings by die Bulls se toekenningsaand ingeoes het.
Ontwrigtende taxistaking duur voort
“Die armes ly die meeste weens hierdie staking en elke dag wat dit sloer, is vir hulle ’n groot terugslag. Die impak is verwoestend op hulle en ons ekonomie.”
Twee dood na voorval by hoenderverwerkingsfabriek
Die hoenderverwerkingsfabriek was die afgelope ruk om al die verkeerde redes in die nuus te midde van groot ontevredenheid oor die stank wat die fabriek glo in Greylingstad en omliggende gebiede veroorsaak en moontlike besoedeling wat deur die fabriek veroorsaak word.