Wiele2Wiele gesels oor nuwe Tiggo 8 en Grand i10

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar twee bekendstellings – Chery se nuwe Tiggo 8 Pro Max en Hyundai se nuwe Grand i10.  Hulle gaan ry ook met die Mitsubishi Outlander, vertel jou alles oor vering en gee ’n geskiedenisles oor BMW se GS-motorfiets.

Hierdie week is daar twee bekendstelligs – Chery se nuwe Tiggo 8 Pro Max en Hyundai se nuwe Grand i10. Ons gaan ry ook met die Mitsubishi Outlander, vertel jou alles oor suspensie en gee ’n BMW GS-motorfiets geskiedenisles.This week there are two launches – Chery's new Tiggo 8 Pro Max and Hyundai's new Grand i10. We also drive the Mitsubishi Outlander, tell you all about suspension and give a BMW GS motorcycle history lesson.Chery South Africa #CheryTiggo8 #Tiggo8 #Tiggo8Pro #Tiggo8ProMax #NewTiggo8ProMaxHyundai South Africa #HyundaiGrandi10 #Grandi10 Mitsubishi Motors South Africa #MitsubishiOutlander #OutlanderBMW Motorrad South Africa #R1250GS #R1250GSAdventure #GSHistory #MakeLifeARide ???? #CherySA #HyundaiSA #MitsubishiSATip of the week: Videvo #BMWMotorradSAMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Radio Happening Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, August 9, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.