Wêreldrugby het ʼn lat vir hul eie basse gepluk en nou gaan die spelers dit duur te staan kom… maar tereg ook as hulle oortree.
Alles vir Sondag 20 Augustus 2023
Luister: ‘Genade, gebede dra my’ sê Candy Benson ná gesondheidstryd
Soos die blondekop sangeres Candy Benson nou borrelend voor ʼn mens sit en gesels, sal jy skaars kan glo dat sy twee jaar tevore by die dood omgedraai het en sedertdien verskeie storms moes trotseer.
Al meer boere wil Kaap toe
Dié tendens plaas egter druk op natuurlike hulpbronne en infrastruktuur en laat grondpryse die hoogte in skiet.
Padwoede kos man amper sy arm
ʼn Man van Pretoria is die gebruik van sy linkerhand kwyt nadat ʼn eiendomsagent hom tydens ʼn padwoedevoorval met ʼn kromlem-mes aangeval het.
Gedagte vir die dag: Werk tot die laaste dag
“Laat ons vrugbaar werk en dien totdat Christus ons kom haal.”