Jy sal die storie sien as ʼn pragtige verhaal van sielsgenote, liefde en vergifnis, wat soos ʼn gladde sjokoladekoek onder ʼn dik laag rock ʼn’ roll-versiersuiker versteek is.
Alles vir Saterdag 10 Februarie 2024
‘Saffa in Skotland’ is SA se TikTok-liefling
“Dit is my stukkie huis. Dit is waar ek met mense wat soos ek is in my eie taal kan praat.”
Dié grondboontjiebotter nou óók herroep
Die vervaardiger, House of Natural Butters, het die kommissie ingelig dat die handelsmerke hoër as voorgeskrewe vlakke aflatoksien bevat. Dit maak dit ongeskik vir menslike verbruik.
Fase 6 geld weer onbepaald
Die kragvoorsiener sê nadat twee opwekkingseenhede die afgelope 24 uur weer in diens gestel is, moes twee ander eenhede nou weer van lyn gehaal word.
Departement het (nog) nie antwoorde oor ‘super-fêns’
Die departement het Gouws se aansoek oor die koste verbonde aan die projek op 8 Januarie ontvang en moes ingevolge wetgewing binne 30 dae daarop reageer. Hieraan is nie voldoen nie.
Gedagte vir die dag: Los jou kommer by Hom
“Neem al die dinge waaroor julle julle bekommer of wat julle omkrap na God toe, want Hy self is die Een wat vir julle sorg” (1 Petrus 5:7).