Die Somerset-Wes-gesinskuiling is een van net ʼn handvol waar gesinne saam kan bly.
Alles vir Saterdag 20 April 2024
Sharks blaas warm en koud teen Glasgow
Die kloof tussen die Sharks se beste span en hul naasbestes, is Vrydagaand op Scotstoun in Glasgow verder oopgeruk in die kragmeting in die Verenigde Rugbykampioenskap teen die Glasgow Warriors.
Kuberkrakers slaan dalk op kiesdag toe
‘n Kuberkenner sê die moontlikheid bestaan dat kuberkrakers die verkiesing kan kaap, indien die Onafhanklike Verkiesingskommissie nie die nodige voorkomingsmaatreëls instel nie.
Gedagte vir die dag: Manna vir vandag
Die brood wat jy vandag ontvang, is die kragtigste belofte dat daar môre weer brood sal wees.