Podcast: Play in new window

“Onder ‘n sterrehemel” is deel van ‘n tweeluik uit die pen van die skrywer, Bets Smith. Foto: Argief.
Onder ʼn sterrehemel is die eerste boek in ʼn historiese liefdesroman tweeluik wat die lewensverhaal van Catriona Fraser, ʼn jong meisie uit die Kaapkolonie, volg tydens die Anglo-Boereoorlog.
Die skrywer van die boek, Bets Smith, praat nou met Esté Meyer Jansen uit Witrivier oor dié roman, geskiedenis en haar liefde vir skryf: